New Address: 124 Edward Ave, Hennopspark, Centurion, 0157

Introduction

Venter Auto Dynamix Centurion is a service and repair centre.

Ons bied vriendlike diens en lae pryse.  Skakel gerus vir meer inligting of n gratis quote!

Wat ons anders maak is nie net ons pryse gerig op die algemeene man se sak, maar ook ons toewyding tot diens.

Ons stempel diens boekies en die diens liggie word gekanseleer.

012-663 8725/6 0794979545


rmi-logo2

Venter Auto Dynamix Centurion
is RMI approved

   

 

 

Back to Top